Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Langebaan

Naturalgirl

69 - Langebaan, Wes-Kaap

Happy-go-lucky, pure-of-heart, always smiling, great cook, love nature and all that goes with it, like a glass of wine at sunset whilst the fire is going (I can braai too!). Well traveled,...

JV87

33 - Langebaan, Wes-Kaap

Eks n gedrewe, liefdevolle, opregte persoon met baie toewyding. Ek het baie ambisie en soek iemand wie saam my n lewe kan bou. Iemand wie opreg en eerlik is is reeds al n baie goeie begin ;)

simeonlove

39 - Langebaan, Wes-Kaap

I am fun-loving and kind. I love traveling good food and meeting interesting people. I am a positive person with a great sense of humor. I find life to be full of lessons ready to be mastered I.

CODYROXY2

59 - Langebaan, Wes-Kaap

Hi there, nice to have somebody interested enough to venture a new possibility ! Everybody goes through many changes in their lives. I have had my share of ups and downs in life. I am sure there...

Topgun007

35 - Langebaan, Wes-Kaap

Haai almal baie maklik is eerlik en sien altyd die positiewe dinge van mense en ek sal jou maak lag😁😆😆

Koningskind

58 - Langebaan, Wes-Kaap

Ek is n Christelike vrou en Jesus is vir my baie belangrik....eks goedversorg....en wil graag n lewensmaat ontmoet.....iemand wat my kan laat lag en saam my die pad wil stap. eks lief vir...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01