Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Margate

Vlooi1971

49 - Margate, KwaZulu-Natal

Ek is 'n mens wat lief is om lief te hê, te dans, te gee as ek het, Ander eerste te stel. Ek Wil bederf en verras word. Ek Hou daarvan om saam met my geliefde te kook, hand aan hand op die strand...

Raindrop11

20 - Margate, KwaZulu-Natal

Cause it's worth it ayy I'm a really chilled soul always keen and up for new people the right people tho

Reelmacoy

56 - Margate, KwaZulu-Natal

Ek dink ek is iemand wat op staat gemaak kan word.Hou nie van mense wat dink hulle is beter as ander nie,lewe te kort.As jy opreg is,mooi na jouself kyk,en liefde vol is ,sal ons goed pas.Ek hou...

TM36

36 - Margate, KwaZulu-Natal

Dis moeilik om myself op te som in 20 woorde, maar om dit kortliks te doen is ek iemand wat te maklik omgee, te maklik gebruik word en te maklik weggegooi word. Ek is baie reguit, eerlik en plat op...

Soekliefde17mbk

59 - Margate, KwaZulu-Natal

Ek is n mens met n goeie hart soek liefde en geluk. Ek is plat op die aarde mens met baie liefde. Ek soek my pot se deksels wat liefde vol is. Ek hou van kamp.dans.braai en stap. As jy belangstel...

MargateYNWA

42 - Margate, KwaZulu-Natal

Intelligent, well dressed ambitious guy with his feet firmly planted onto the ground. Independent, have a good job. Am humble. Trustworthy and faithful. Respectful and caring. I love sports,...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.