Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Noordelike Voorstede

Ella75

47 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Goeie sin vir humor Christen Vriende en familie is baie belangrik Geniet dit om tyd saam met hulle te spandeer, maar geniet ook my eie tyd. Lief vir dans.

Malbec

46 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek het massiewe persoonlikheid, lojale persoon en het deernis met my naaste. Ek is mal oor werk.. planne maak… reis…die Karoo… Italië… kook en wyn drink en te gesels.

Flown_In_From_Mars

55 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Liefdevolle en vriendelike hartsmens wie die positiewe dingetjies in die lewe raaksien. Is hier vir die regte redes en dit is om 'n lewensmaat, 'n beste vriend, en my No1 te kan ontmoet en haar te...

ajue_removed_

33 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

I'm friendly and kind; a little shy at first but I love making friends and spending time with the special people in my life. I'm a dog person and a big supporter of animal charities. I'm loyal and...

Leezie

46 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is 'n eerlike, opregte en lojale dame met 'n omgee hart. Ek glo ek het 'n goeie sin vir humor en hou daarvan om saam my Familie en vriende te kuier. Volgens hulle is ek 'n bo baas kok. Vir die...

herb019

72 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

I am easy going and a positive person , will allow the other half to say their say , and hopefully with everyone being reasonable can ultimately be together and come home to each other

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021