72 - Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Ek luister en kommunikeer goed. Ek is lief vir alle mense en diere. Ek is vrygewig en nie materielisties nie. Ek hou nie lelike taal, seks praatjies of vuil grappies nie. My stokperdjies is...
72 - Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Sal ons probeer en kyk wat pribeer
Ek luister en kommunikeer goed. Ek is lief vir alle mense en diere. Ek is vrygewig en nie materielisties nie. Ek hou nie lelike taal, seks praatjies of vuil grappies nie. My stokperdjies is...
54 - Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Vra ek antwoord graag ek luister en gee raad waar ek kan ma maak nie besluite vir ander nie respek alle dames soes mammie my geleer het
54 - Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Se hello
Vra ek antwoord graag ek luister en gee raad waar ek kan ma maak nie besluite vir ander nie respek alle dames soes mammie my geleer het
73 - Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Eerlik opregte Christen vrou. Vriendelik met goeie waardes.Hou van natuur en see.Lief vir tuinmaak en diere.Hou van plaaslewe.
73 - Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Reik uit na liefde!
Eerlik opregte Christen vrou. Vriendelik met goeie waardes.Hou van natuur en see.Lief vir tuinmaak en diere.Hou van plaaslewe.
39 - Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Ek is n goeie mens met goeie waardes. Ek hou van gesels en avonture aanpak. Ek hou van intellektuele geselskap. Ek is mal oor reis. Ek kom van n wonderlike gesin. Het n goeie sin vir humor.
39 - Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Opsoek na n goeie pasmaat
Ek is n goeie mens met goeie waardes. Ek hou van gesels en avonture aanpak. Ek hou van intellektuele geselskap. Ek is mal oor reis. Ek kom van n wonderlike gesin. Het n goeie sin vir humor.
55 - Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Ek werk hard om af dae lekker te kan speel. Boot ry en Kamp. Road trips en braai. Kom kuier saam met my.
55 - Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Kom ons kuier en Kamp.Ek werk hard
Ek werk hard om af dae lekker te kan speel. Boot ry en Kamp. Road trips en braai. Kom kuier saam met my.
39 - Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Ek is n ou wat nog in die ou dae glo soos bring n vrou blomme wanneer sy n harder dag gehaat het by die werk en. As ons uit gaan en ek tel haar op ek bring blomme en maak die deur oop vir haar om...
39 - Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Laat ons lewe en toekoms begin.