Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Richardsbaai

Poeme

57 - Richardsbaai, KwaZulu-Natal

I am a no-nonsense kind of girl who knows where I am coming from and where I am going but do not hesitate to take a detour for fun. Iemand kan baie gelukkig wees want ek weet dat ek baie lojaal is...

Quints1991

29 - Richardsbaai, KwaZulu-Natal

I'm fun..like doing new challenges... I have a good hart...and if I love I love hard... Yes

YENZIE

26 - Richardsbaai, KwaZulu-Natal

Because i want to mingle and have life of my own.Importantly, i am looking for love, fun and happiness

LiefdeSoeker_939

21 - Richardsbaai, KwaZulu-Natal

Iets wat niemamd erens kan vind ni. Hou baie vam oefening eet en slaap.. Hou ni van mense wat lieg ni.. Probeer teken en draf.. Normal weg gan kuier of kyk flieks of maak kos. My uitkyk op die lewe...

FTBW

42 - Richardsbaai, KwaZulu-Natal

Life is too short to be wasted on worries and concerns ... so let us meet and have fun while we are still alive and well .

Zorbarian

27 - Richardsbaai, KwaZulu-Natal

Ek glo dat ek n mens is wat glo slegs in lekker tye saam met lekker mense. Met my sal jy gedurig aan die lag wees en aanhoudend entertain word. Ek’s lief vir braai, sosialiseer, hardloop rugby en...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12

Dankie die site is vir eensaame mense die beste plek om n sielsmaat te vind

Johan, 2019-07-24