Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Paarl

blouoognooivanPaarlblouoognooivanPaarl
2
blouoognooivanPaarl

44 - Paarl, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ek ag myself as positiewe persoon met avontuurlustige siel .My happy place is by die see maar kan ook goed in die binneland ontspan. Goeie waardes en norme.

Ghost1971Ghost1971
2
Ghost1971

53 - Paarl, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Hou daar van om met mense te gesels, die lewe is kort so lewe elke dag of dit jou laaste is

eensaam872eensaam872
1
eensaam872

63 - Paarl, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Want ek is vriendelik en n eerlike persoon hou van gesels en die buite lewe.ek is opreg en gee om vir ander mense

lieselliesel
1
liesel

41 - Paarl, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Eks n mense mens hou van enige omstandighede pas my by almal an kom op jo level. Sal altyd luister na n persoon en maak tyd vir di liefde in my lewe

LudwigLudwig
3
Ludwig

44 - Paarl, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ek sien myself as 'n gemaklike mens. Kom maklik met mense oor die weg en maak nuwe vriende. Hou van rustig wees om 'n vuur, kosmaak, sport. Het 'n sagte plek vir diere, woefters meer so. Ek is...

Quinn_731Quinn_731
1
Quinn_731

22 - Paarl, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ek het n baie mooi persoonlikheid my vriende se daar is net een van my . Buite lewe en lang draaie ry

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

After a journey filled with ups and downs, I am thrilled to say that I have found the person who makes my heart soar. Finding a partner on your site has been a serendipitous adventure, and I want to express my deepest appreciation for providing the platform that led me to this extraordinary connection... Your platform has been instrumental in bringing two hearts together, and for that, I am truly grateful...I wish everyone still on this journey the very best in finding their special someone. May love continue to flourish on your platform, connecting hearts just as it did for me.
Michael, 29 Januarie 2024
Ek het my droom man ontmoet.... hy is absoluut amazing. Ek is so verlief op hom....
Rina, 30 April 2024
Ek was 2 dae op julle site toe ek die vrou van my drome ontmoet het.
Jaun, 30 April 2024