Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Delmas

BoerMeisy

22 - Delmas, Mpumalanga

Ek is lief vir die lewe. Ek hou daarvan om Elke tree af te meet in die Sonskyn. Ek hou nie van skinder nie. Net om in opregtheid die Here te dien. Ek wil nie kamersake praat nie, dit is slegte...

Avaria

41 - Delmas, Mpumalanga

Warm hearted,caring,under standing,a go about person,funny to hang around with and most of all,I know how to love someone

Plaasmeisie26

59 - Delmas, Mpumalanga

Is n laggende vriendlike plat op die aarde mens. Ek hou van oop eerlike mense. Ek hou van die natuur, visvang , tuinwerk, braai ens. Hengel en kamp. Ek hou van nuwe dinge probeer. Is nooit bang vir...

Zenmari

54 - Delmas, Mpumalanga

Is eerlik en opreg soek net ware liefde en hou vandie buite lewe hou van kos maak is spontaan. .staan jou vry om vrae te vra ek sal eerlik antw.

Casper7007

24 - Delmas, Mpumalanga

Ek is baie, vriendelik, liefde vol, opreg, aantreklik, verantwoordelik. Vra my as jy nog meer wil weer Mnr. Mwa mwa

Stadenvanemps

61 - Delmas, Mpumalanga

Ek is aangenaam sag geaard vrolik liefdevol en soek n maat om haar te wys wat ware liefde is. Visvang plaas natuur. Rondry braai en baie gesels.emps danie. [removed]

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01