Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Ermelo

ADRIAANa1999

48 - Ermelo, Mpumalanga

Vriendelik soek vriende hou van vis vang lief die natuur hou van die see ek is maar net n doodgewone mens sonder nonses

Oks

46 - Ermelo, Mpumalanga

Ek is n pa van 3 wonderlike seuns.ek is opregte en eerlike mens.hou van mense om my.n mense mens.hou van die buite lewe. En mal oor diere.

Versigtigoptemisties

48 - Ermelo, Mpumalanga

Eerlik en opreg, hou nie van konflik nie geniet goeie geselskap. Kyk graag sport en breek gewoonlik baansyfer op die golfbaan in die verkeerde rigting.

Seabean

55 - Ermelo, Mpumalanga

English below 👇 Ek sou graag n Strandloper wou word - elke dag kaalvoet op die strand is my droom. En dan natuurlik die Woestyn 😊 Het in Namibia gebly vir n paar jaar en hunker...

Catttt

42 - Ermelo, Mpumalanga

Easy going and friendly... Get to know me and find out more...what else can I say to get to 20 words???

tumisho67

34 - Ermelo, Mpumalanga

Very vibrant and outspoken guy just enjoy having fun, enjoy reading and going out at times. so brace urself for a great time

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021