Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Secunda

ladyb_422

34 - Secunda, Mpumalanga

i hate lies,i enjoy my me time and i love traveling.i enjoy good time with friend but i don't drink i don't party.i love myself

Honorary

35 - Secunda, Mpumalanga

IAM a loving and caring supportive person God fearing looking for a long term relationship IAM a fun loving adventurous

Biggal

26 - Secunda, Mpumalanga

Because it's verry important.to know each.other frst before we start.dating and it's verry important to.know the person before.you meet him or her

Rudi007

40 - Secunda, Mpumalanga

Ek hou van vis vang en kamp. Ek is n introvert en is maar skaam in die begin. Hou nie jol plekke nie, maar hou daarvan om te gaan pool speel. Gaan jag gereeld en hou van skiet

Onnie007

61 - Secunda, Mpumalanga

Is my heel lewe lank n onnie, is mal oor kinders. Ek hou daarvan om te lag en is n vrolike mens en n terggees. Ek hou van naaldwerk en rugby. Mal oor n braaivleisie en n wyntjie. Hou nie van mans...

Abza123

47 - Secunda, Mpumalanga

Im a shy person but once i get to know u i become more relax.im in indoor person im open to any ideas.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Dankie die site is vir eensaame mense die beste plek om n sielsmaat te vind

Johan, 2019-07-24

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12