Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Middelburg

angelcouple

35 - Middelburg, Mpumalanga

married couple for 13 years we have 2 kids. we live in middelburg mpumalanga husband is straight male and wife bisexual. we are a fun and loving couple who like the outdoors like...

Blixem09

51 - Middelburg, Mpumalanga

Ek boer net langs Loskop dam. Is skoon en netjies op myself en my huis. Hou van lag en om dinge te doen(besig te bly). Kan nie stil sit nie. Hou baie van dans. Is maar redelik besig op die plaas en...

Koningskind72

48 - Middelburg, Mpumalanga

Sjoe waar begin 'n mens? Daar is 'n spreekwoord wat sê:"Friendship may end in love ... but love never ends in friendship". En dis waar ek wi begin ... met vriendskap

Pikkewyntjie_222

20 - Middelburg, Mpumalanga

Want ek het n goeie sin vir humor en ek het n manier om met mense goed oor die weg te kan kom. Niks lekkerder as n lekker braai en puik geselskap nie

Goeiegeselskap001

43 - Middelburg, Mpumalanga

Ek dink eks nou gereed om my pasmaat te vind, my enigste kind is 20, en ek wil graag die lewe geniet saam met iemand spesiaals. Ek ry graag fiets het al 2 Argusse en ook n paar ander wedrenne...

Maanlig5522

49 - Middelburg, Mpumalanga

Ek is n rustige mens hou van buitelewe visvang ,wil die lewe geniet vriendelikheid is my alles lekker gesels is nommer een.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12

Dankie die site is vir eensaame mense die beste plek om n sielsmaat te vind

Johan, 2019-07-24