Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Wellington

netekke_343

47 - Wellington, Wes-Kaap

Wel ek kan eerlikwaar se dat ek opreg is. Ek gee altyd my alles. Ek hou van rustig by die huis wees of buite in die natuur.n goeie dvd is vir my ontspannend, net so ook goeie geselskap.ek wardeer...

Grader

29 - Wellington, Wes-Kaap

Ek Kom oorspronklik van die Oos-Kaap af, reg oor die land gewerk en baie beleef. Glo an hard werk en eerlikheid!

Elly1

38 - Wellington, Wes-Kaap

Bubbly and friendly person.Honesty and respect is vital. Being dishonest is a no no.Outdoors is where you will find me.Life live to the fullest you only have one to live anyway.

0Justme

42 - Wellington, Wes-Kaap

Because im real.and that all i want back.im always the same...nice...stab me once..im automatically switched off from you.no pretence...i dnt play with people

kristian137

55 - Wellington, Wes-Kaap

i am honest loving and caring man just out here looking for my soul mate a woman i can spend the rest of my life with

Lewevol

36 - Wellington, Wes-Kaap

Nederig en eerlik. Ek hou van mense om my en soms ook stilte. Ek hou van stap en kosmaak ( kort baie hulp hier) en braai. Ek is op daai ouderdom waar geselskap nou lekker sal wees.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12