Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Tzaneen

Lebogang9314

29 - Tzaneen, Limpopo

I am a very simple lady, who loves being natural. I prefer being indoors watching TV and cooking And I love baking.

Thysman2020

50 - Tzaneen, Limpopo

Ek is n familieman met eerlike en opregte waardes en is baie lief vir my kinders sowel my diere. Leer my beter ken en dan sal jy verstaan wie en wa ek is😀

Hluw

25 - Tzaneen, Limpopo

I'm a humble, introverted person. I like those who value my presence and I have a good sense of humour. I like sports, playing chess, watching movies and reading.

Lienksss

57 - Tzaneen, Limpopo

Ek is ordentlik, vriendelik, baie oulik en n positiewe mens. Die lewe is n lied. Hou van lag. Sal graag n maatjie wil he vir my oudag. Hou nie van onvriendelik en ongeskikte mense nie

Vlam23

31 - Tzaneen, Limpopo

Ek het 'n passie vir alles wat ek doen en aanpak! Die lewe moet saak maak en daar behoort 'n verskil in ander mense se lewe gemaak te word.

QUEENBAElv

31 - Tzaneen, Limpopo

VERY HUMBLE and simply lady who love being around new people making new friends makes me happy..sorry i dont belive in love LOL I enjoy my own space

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021