Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Modimolle (Nylstroom)

Riana007

61 - Modimolle (Nylstroom), Limpopo

Ek is n positiewe mens. Geniet die lewe en is baie gemaklik en aanpasbaar in alle opsigte. Is altyd daar vir almal. Baie opreg en eerlik....

ThomasM_387

46 - Modimolle (Nylstroom), Limpopo

Ek is geskeide man wat graag n vriendin sal wil ontmoet vir geselskap of n moontlike verhouding. Sien uit na julle gesprekke

Liefvirdiesee

59 - Modimolle (Nylstroom), Limpopo

Na 19 jaar is ek nie meer lus vir alleen wees nie. Maar ek is ongelukkig 'n natuur mens. Sal nooit in 'n stad of dorp aard nie. Ek is lief vir diere en leef baie na aan my God. Ek waardeer mooi...

Arra9

48 - Modimolle (Nylstroom), Limpopo

Ek is maar net ek lief vir die buite lewe leer my ken en jy het n vriend for life

Bertus7404

47 - Modimolle (Nylstroom), Limpopo

Ek is opreg en iemand wat weet wat hy wil he.Ek is lief vie die lewe die bos en die see.Ek is gemaklik met mense en ook gemaklik alleen.Mens lewe mos net een keer maar wil dit deel met iemand.

Daglelie

66 - Modimolle (Nylstroom), Limpopo

Ek is saggeaard maar ook baie kieskeurig. Dit is vir my belangrik om te alle tye en situasies jou styl te behou. Dankbaar vir die genade wat ek elke dag ontvang.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23