Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Polokwane (Pietersburg)

Shella108

23 - Polokwane (Pietersburg), Limpopo

Im humble person with good personality,I am fun with a good sense of humour and a very soft heart.

Deep1

29 - Polokwane (Pietersburg), Limpopo

I am loving,carong,fun to be with, I love having some extra chill in what I do..I love sex I can't lie and I believe will enjoy each other more

Fun230

40 - Polokwane (Pietersburg), Limpopo

Plat op aarde mens, sit ander mense voor homself, hou van kos maak en rustig wees. Hou van die bosveld en visvang. Movie nights en net lekker chat en goed luister

Goggaqie

41 - Polokwane (Pietersburg), Limpopo

ek is eerlik en opreg, ek se gewoontlik n ding soos dit is sonder om doekies om te draai. ek hou van vasdaans, braaivleis, musiek luister en kamp.

Rooijan1989

31 - Polokwane (Pietersburg), Limpopo

My friends say im the kind of person rare to find but great when found and im a sweet guy but not innocent, I'm full of charisma and honest to the bone which is also a problem sometimes for people...

AnnieV

50 - Polokwane (Pietersburg), Limpopo

Ek is selfversekerd en waardes in die lewe is baie belangrik vir my. Weet wat ek wil he en sal nie settle nie.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12