Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Bela-Bela (Warmbad)

Liefde1950Liefde1950
2
Liefde1950

74 - Bela-Bela (Warmbad), Limpopo, Suid-Afrika

Ek is saggeaard. Wie se hart vol liefde is vir die regte persoon. Eerlik en opreg. Hou van bak en brou naaldwerk ens. Rook en drink nie. My lewens maat moet ek kan vertrou

Cj0007Cj0007
1
Cj0007

49 - Bela-Bela (Warmbad), Limpopo, Suid-Afrika

Hi .... daar Hoegaan dit met jou op hierdie pragtige dag. ? Geniet ñ asemrowende daggie daar .... ek sienuir ma ons eerste ontmoeting. ... ... 💞

GesondrondGesondrond
1
Gesondrond

28 - Bela-Bela (Warmbad), Limpopo, Suid-Afrika

Gemaklike mens Kan met enige iemand oor die weeg kom solank jy jouself kan wees hou van visvang en. Online games speel

Bosveld_boBosveld_bo
3
Bosveld_bo

62 - Bela-Bela (Warmbad), Limpopo, Suid-Afrika

Ek is 'n ekstrovert en hou van geselsskap, maar het ook me- time nodig Ek hou van stap, reis, kuier. Lees graag en bly op hoogte van aktuele sake. My uitkyk op die lewe- daar is goed in elke mens.

KapoenaKapoena
1
Kapoena

63 - Bela-Bela (Warmbad), Limpopo, Suid-Afrika

Ek is n goeie mens help mense graag en is hard werkende vrou ek hou van liefde en omgee en is nie n baklei mens nie wil net vrede he en liefde en ek is n Christen gaan graag kerk toe

cprosuw34cprosuw34
2
cprosuw34

38 - Bela-Bela (Warmbad), Limpopo, Suid-Afrika

Eks baie vriendlik Ek hou van Rugby en Formula 1 Ek hou van warm swembaddens Ek hou van om vlieks te kyk

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

After a journey filled with ups and downs, I am thrilled to say that I have found the person who makes my heart soar. Finding a partner on your site has been a serendipitous adventure, and I want to express my deepest appreciation for providing the platform that led me to this extraordinary connection... Your platform has been instrumental in bringing two hearts together, and for that, I am truly grateful...I wish everyone still on this journey the very best in finding their special someone. May love continue to flourish on your platform, connecting hearts just as it did for me.
Michael, 29 Januarie 2024
Ek het my droom man ontmoet.... hy is absoluut amazing. Ek is so verlief op hom....
Rina, 30 April 2024
Ek was 2 dae op julle site toe ek die vrou van my drome ontmoet het.
Jaun, 30 April 2024