Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Thabazimbi

Japsnoetplaas

69 - Thabazimbi, Limpopo

Belese persoon . Bitter min mense wat nie van my hou nie. Hou nie van mense wat vloek nie. Ek kan die lewe vir die regte persoon baie aangenaam maak.

ram007

38 - Thabazimbi, Limpopo

Hierdie site is 'n longshot!!! ek is gatvol vir drama!!!! Ek was al om die blok,(ek sien bullshit sonder 'n bril!!!) soos meeste van ons.

Chrish

27 - Thabazimbi, Limpopo

Stil aan die begin tot ek jou beter leer ken. Praat eerder in persoon as oor die foon Hou van braai en kuier saam vriende. Kies die plaas bo enige kuier plek Glo om altyd die ekstra myl te loop...

Bubbly

38 - Thabazimbi, Limpopo

I am an introvert person, honest, hardworking, loving, funny and romantic. I am God fearing. I love reading & watching Tv

Dagdromer16

52 - Thabazimbi, Limpopo

Romantic Open and Kind Person with a Big Heart. Im Dedicated to One Person..And That Person Only I Hate liars....Honesty is My Passion I Live in the Bush..So I love Open Fires and Nature Im Open to...

Mielies1

42 - Thabazimbi, Limpopo

Betroubare en eervolle mens. Vriendskap beteken als in die lewe. Is altyd daar as iemand my nodig het. Is baie gelukkig op my eie maar het tog vriendskap🤗 en liefde nodig😍. Is n...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12

Dankie die site is vir eensaame mense die beste plek om n sielsmaat te vind

Johan, 2019-07-24