39 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Ek het 'n vreeslike lekker persoonlikheid. Kom met almal oor die weg. Ek hou van kuier en die lewe geniet. En die meeste maak van die tyd wat ons hier. My familie en kinders is nommer 1 in my...
39 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Kom slaan my asem weg!
Ek het 'n vreeslike lekker persoonlikheid. Kom met almal oor die weg. Ek hou van kuier en die lewe geniet. En die meeste maak van die tyd wat ons hier. My familie en kinders is nommer 1 in my...
47 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Ek is n normale man met soild waardes en beginsels, baie lief vir die buite lewe met n passie en dankbaarheid vir so baie dinge in die lewe! Soveel liefde om te gee en sal die regte dame op my...
47 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Deel die lewe, real en opreg met joy!!
Ek is n normale man met soild waardes en beginsels, baie lief vir die buite lewe met n passie en dankbaarheid vir so baie dinge in die lewe! Soveel liefde om te gee en sal die regte dame op my...
49 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Ek is ‘n energieke, positiewe persoon met ambisie ‘n romantikus, ek hou van die buitelewe doen staproetes kamp en 4x4 en reis, braai graag en hou van social wees
49 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Avontuur junkie
Ek is ‘n energieke, positiewe persoon met ambisie ‘n romantikus, ek hou van die buitelewe doen staproetes kamp en 4x4 en reis, braai graag en hou van social wees
51 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Hou van goeie geselskap. Geniet elke dag op hierdie aarde. Lief vir mense en hul dinge, liewer vir my hond :) Do not take myself too serious. Sterk wil, weet wie ek is en wat ek wil bereik
51 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Wil jou leer ken, net vir jou
Hou van goeie geselskap. Geniet elke dag op hierdie aarde. Lief vir mense en hul dinge, liewer vir my hond :) Do not take myself too serious. Sterk wil, weet wie ek is en wat ek wil bereik
60 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Ek is betroubaar, glo in eerlikheid en respek. Hou nie van speletjies speel met gevoelens nie... Nie roker. Wees eerlik met my, Baie belangrik Gym en gesondheid Fotografie
60 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Kom ons skryf n roman
Ek is betroubaar, glo in eerlikheid en respek. Hou nie van speletjies speel met gevoelens nie... Nie roker. Wees eerlik met my, Baie belangrik Gym en gesondheid Fotografie
56 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Ek is ñ baie intressante persoon wat reguit is en vriendelik asook eerlik is en sal die persoon met respek hanteer.
56 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Kom ons skryf ons eie roman