Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Benoni

Sweetie1957

65 - Benoni, Gauteng

Ek is 'n vrolike, gelukkige vrou, romanties, sentimenteel, opreg en het goeie sin vir humor. Ek hou van die buitelewe en is baie lief vir kinders en diere! Ek hou van lekker lag en gesels in die...

PassionRacer

39 - Benoni, Gauteng

Famielie man. Hou van die buite lewe. Sal enige iets saam doen. Hou van motorsport en neem self deel. Hou van gesond lewe en onbeplande toere

Hermy69

41 - Benoni, Gauteng

Ek is 41. Ek is enveloped. Swot LLB. Amper klaar. Ek werk voltyds.Soek graag mansvriende vir meer. Sal lekker wees om iemand te ontmoet

Edrei

49 - Benoni, Gauteng

Ek is n vrou met n sterk persoonlikheid en n groot hart. Ek is glad nie n oil painting nie en het glad nie n super model lyfie nie (I am perfectly imperfect). EK glo sterk aan "beauty is in the eye...

Moedhou

50 - Benoni, Gauteng

Ek is opregte, eerlike hardwerkende man. Werk lang ure en het min tyd vir myself...... op my aftyd is ek langs my 2 seuns se rugby wedstryde. Ek hou van die buitelewe, kamp en verkies n see...

Sjarmant

51 - Benoni, Gauteng

Ek is 'n baie vrolike, optimistiese en geestelike mens.ek hou daarvan om mense te inspireer.ek is bsie lief vir die natuur en diere.ek geniet mini golf en volleyball. Ek hou nie van leuenaars en...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021