34 - Brakpan, Gauteng, Suid-Afrika
Ek Hou da van om nuwe mense te ontmoet en te leer ken. Ek hou van kamp, dans, visvang, bike ry, skiet ens, ek hou da van om tyd saam my mense te spandeur. Ek is n persoon wat hou van eerlikheid en...
34 - Brakpan, Gauteng, Suid-Afrika
Opsoek na iemand wat saam my die lewe kan geniet
Ek Hou da van om nuwe mense te ontmoet en te leer ken. Ek hou van kamp, dans, visvang, bike ry, skiet ens, ek hou da van om tyd saam my mense te spandeur. Ek is n persoon wat hou van eerlikheid en...
50 - Brakpan, Gauteng, Suid-Afrika
Eks ñ wonderlike maat luister altyd na jou probleme sal raad gee waar ek kan eks n goeie kok ook lol en ñ werktuigkundige van beroep so jy sal nooit weer ingeloop word deur skelm werkswinkels nie...
50 - Brakpan, Gauteng, Suid-Afrika
Eks hier vir die regte redes
Eks ñ wonderlike maat luister altyd na jou probleme sal raad gee waar ek kan eks n goeie kok ook lol en ñ werktuigkundige van beroep so jy sal nooit weer ingeloop word deur skelm werkswinkels nie...
24 - Brakpan, Gauteng, Suid-Afrika
Mense moet weet watse tipe mens ek is en hoe ek ding doen maar soo leer ons mekaar ken en hoe om ander te hanteer
24 - Brakpan, Gauteng, Suid-Afrika
Kom ons gesels en kyk hoe dit gaan
Mense moet weet watse tipe mens ek is en hoe ek ding doen maar soo leer ons mekaar ken en hoe om ander te hanteer
56 - Brakpan, Gauteng, Suid-Afrika
Ek wil graag iemand ontmoet wat vir my baie liefde kan gee en wat mooi na my sal kyk, ek is baie spontaan en sal 'n goeie sielsgenoot wees.
56 - Brakpan, Gauteng, Suid-Afrika
SOEK OPREGTE LEWENSMAAT
Ek wil graag iemand ontmoet wat vir my baie liefde kan gee en wat mooi na my sal kyk, ek is baie spontaan en sal 'n goeie sielsgenoot wees.
38 - Brakpan, Gauteng, Suid-Afrika
Down to earth en gesagde persoonlikheid , Hou van natuur veral tyd spandeer op die strand gedurende weg gaan oportunities . Baie liefde vol en protective
38 - Brakpan, Gauteng, Suid-Afrika
Kom ons bou ons eie lewens verhaal saam
Down to earth en gesagde persoonlikheid , Hou van natuur veral tyd spandeer op die strand gedurende weg gaan oportunities . Baie liefde vol en protective
48 - Brakpan, Gauteng, Suid-Afrika
Ek soek ware liefde iemand wat die lewe ernstig opvat en nie n grap maak van alles nie. Wat eerlik en opreg is want die lewe is te kort vir games.
48 - Brakpan, Gauteng, Suid-Afrika
Opsoek na my lewensmaat