Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Kempton Park

Anny_OneAnny_One
1
Anny_One

60 - Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika

Ek hou van mense en gesels. Maak maklik vriende en het n rustige geaardheid. Wat jy sien is wat jy kry. Glad nie buierig nie en goeie sin vir humor. Hou van lekker lag. Vat elke dag soos dit kom....

Loveme001Loveme001
2
Loveme001

35 - Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is nie n moelike mens nie, ek kom maklik met ander oor die weg, En ek hou van hobbies saam friende

Diaan67Diaan67
2
Diaan67

57 - Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika

Die mens is nie geskape vir alleen loop. Ek het Hande wat reg staan vir enige uitdaging, oë wat diep in Jou siel kan kyk en n karakter om Jou te laat veilige voel.

Eva5806Eva5806
1
Eva5806

63 - Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is 'n sagte liefdevolle opwindende persoon ,vol energie is deur baie hartseer het my man 'n paar maande gelede verloor en voel eensaam is opsoek na inspirerende geselskap Lief vir die natuur...

RencRenc
1
Renc

56 - Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is n geskeide vrou vir 9 jaar, ek was gelukkig op my eie maar nou raak dit te alleen en eensaam, wil graag nog uitgaan en my lewe geniet. Ek is spontaan, vriendelik, hulpvaardig goeie bakster en...

debromdebrom
1
debrom

49 - Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika

Sodat hulle meer van hulle self kan leer en om dit te GENIET en sodat ek mense kan ontmoet en geniet

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

After a journey filled with ups and downs, I am thrilled to say that I have found the person who makes my heart soar. Finding a partner on your site has been a serendipitous adventure, and I want to express my deepest appreciation for providing the platform that led me to this extraordinary connection... Your platform has been instrumental in bringing two hearts together, and for that, I am truly grateful...I wish everyone still on this journey the very best in finding their special someone. May love continue to flourish on your platform, connecting hearts just as it did for me.
Michael, 29 Januarie 2024
Ek was 2 dae op julle site toe ek die vrou van my drome ontmoet het.
Jaun, 30 April 2024
Ek het my droom man ontmoet.... hy is absoluut amazing. Ek is so verlief op hom....
Rina, 30 April 2024