Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Nigel

Leeboo80

40 - Nigel, Gauteng

What you see is what you get. I'm a professional mother of 2. Don't like complications. Love my peace

pj74

45 - Nigel, Gauteng

am fun and disctreet and clean and just need someone who are willing to be there and just go with it

Sassypants

48 - Nigel, Gauteng

I'm a dog loving introvert who is brutally honest,straight forward and down to earth with a wicked sense of humour.

Fanieman21

29 - Nigel, Gauteng

Hi...biekie oor myself ,eks n netjiese man wat opsoek is Na n goeie geselskap wat dalk ken lei tot meer..eks ordentlik soek Nie vuil praat en kaal pics Nie asb .....hoop om van julle the hoor

Yonsta

25 - Nigel, Gauteng

I am a simple guy, I prefer simplicity in everything,life is too short for games and drama,I am a fun loving christian man who takes each day as a gift from God.Im a kind,thoughtful,sinc...

Willove

40 - Nigel, Gauteng

Ek is n sag ge aarte mens wat baie liefdevol is en sal baie daar van hou om mense te ontmoet

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Dankie die site is vir eensaame mense die beste plek om n sielsmaat te vind

Johan, 2019-07-24

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12