63 - Hermanus, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Ek is intelligent, wel berese en interessant.Ek sal jou verras. Ek is speels en verantwoordelik. Ek het tonne lewenservaring en het gekies om na Suid Afrika terug te keer. Ontmoet my en besluit self.
63 - Hermanus, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Kom ons speel
Ek is intelligent, wel berese en interessant.Ek sal jou verras. Ek is speels en verantwoordelik. Ek het tonne lewenservaring en het gekies om na Suid Afrika terug te keer. Ontmoet my en besluit self.
26 - Hermanus, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Eerlike, omgee, stylvolle en liefdevolle mens. Hou van die natuur, hou van kook en mense verras. Toer is deel van my lewe ek maak gereeld tyd vir dit. Hou onthaal en tyd spandeer met die mense wie...
26 - Hermanus, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Gereed vir nuwe dinge
Eerlike, omgee, stylvolle en liefdevolle mens. Hou van die natuur, hou van kook en mense verras. Toer is deel van my lewe ek maak gereeld tyd vir dit. Hou onthaal en tyd spandeer met die mense wie...
53 - Hermanus, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Plain plat op aarde,omgee hart tensy ek op getrap word. Hou van lag en lewe geniet saam regte persoon. Hou nie van rusie en baklei nie. Leunaars en manipileerders staan my nie aan nie. En ja ek lyk...
53 - Hermanus, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Ek is ek,plain plat op aarde
Plain plat op aarde,omgee hart tensy ek op getrap word. Hou van lag en lewe geniet saam regte persoon. Hou nie van rusie en baklei nie. Leunaars en manipileerders staan my nie aan nie. En ja ek lyk...
36 - Hermanus, Wes-Kaap, Suid-Afrika
eks vriendelik hou daar van om tyd maak vir die buite avontuur . ek van music , by die see te wees camping. ek soek ware liefde eerlikheid en gelukkige te kan wees.
36 - Hermanus, Wes-Kaap, Suid-Afrika
volg na my drome
eks vriendelik hou daar van om tyd maak vir die buite avontuur . ek van music , by die see te wees camping. ek soek ware liefde eerlikheid en gelukkige te kan wees.
54 - Hermanus, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Hou van lewe uitgaan ontspan saam wees net lewe geniet elke dag n ervaaring maak saam iemand spesiaal vol passie
54 - Hermanus, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Romanties en Liefdevol
Hou van lewe uitgaan ontspan saam wees net lewe geniet elke dag n ervaaring maak saam iemand spesiaal vol passie
27 - Hermanus, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Soveel liefde om te deel. Hou van pret he. Advontuurlustige persoon. Hou daarvan om te fokus op die kleindingetjies indie lewe
27 - Hermanus, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Iemand om mee te cuddle