Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Germiston

CutePie_559

23 - Germiston, Gauteng

I'm open to be with someone who is gonna take care of my heart, and I can be able to feel free around him.

Andrew1988gti

33 - Germiston, Gauteng

fun, outgoing en lis vir die lewe, love racing en love n leka braai en kuier en leka tye met my vriende

Sweewer

78 - Germiston, Gauteng

Ek wil graag wees wie ek is, en myself elke dag verbeter. Ek is baie lief vir toer en alle dinge van die natuur besigtig. Ek wil altyd trots op my lewensmaat wees wat trots op haarself is. Dit is...

Brightstar28

66 - Germiston, Gauteng

I am a kind , caring, outgoing and energetic guy who will love, excite and humour you. I love travel, shows, good music and romance. I am Honest, faithful, sincere, friendly, and dedicated. I am...

Zinlab

41 - Germiston, Gauteng

Ek is lojaal, vriendelik en sal my laaste gee om ander te help. Lief vir honde. Gaan stap gereeld. Hou van hike. Geniet romantiese komedies. Of dit rustige aand tuis of spontaan na nuwe plek...

Meldee

56 - Germiston, Gauteng

Leer my ken en besluit self ek is maar eenvoudig plat op die aarde mens soms vol dinge soos ons almal maar seker is

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021