Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Randfontein

Boekwurm99

21 - Randfontein, Gauteng

Ek hou van lees, kook en bak. Ek hou van sport. Ek is vriendelik. Ek is skaam in die begin tot jy my leer ken.

Msballs

20 - Randfontein, Gauteng

Eks n vriendelike goeie hart. Is mal oor mense en saam hul te wees. Is n onderwyser by laerskool. Ek hou van gym alle sport speel ook rugby en krieket nog. Buite lewe is ek mal oor kamp visvang.

Johanf91

29 - Randfontein, Gauteng

Im down to earth guy looking for someone to share life with. I like the outdoor like camping etc. Like to travel see new things.

Thequeenagent29

50 - Randfontein, Gauteng

Friendly ,down to earth good listener, who enjoys spending time with family and friend,and God fearing woman who is ready to love and beloved.

Fdelange123

33 - Randfontein, Gauteng

Ek hou van mense en om te luister ek is ook n sagte mens is bietjie stil tot ek n kans kry dan kan ek volpret wees ek kan ook nogals romanties wees die Here is ook vir my belangrik en my verhouding...

sentebza

40 - Randfontein, Gauteng

I am a good friend and very loving . I like a little bit of adventure . I dont do clud scene anymore but rather winning and dinner . Good conversation and good company and a good glass of wine I...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01