Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Vanderbijlpark

Beatifulnouse

59 - Vanderbijlpark, Gauteng

My uitkyk op di lewe is om gelukkig te wees , hou van eerlike en opregte vriende hou van di natuur en om vakansie te hou in di Wes kus moet ń Cristen wees en om di lewe te geniet met ñ lied in...

Stoutseun14

19 - Vanderbijlpark, Gauteng

Ek is n maliklike persoon wat orals inpas. Ek is opsoek na iets nuuts en opwindend so kom ons kyk maar of ek gelukkig is

EmWrld101

21 - Vanderbijlpark, Gauteng

I'm fun, chilled and very positive minded, attracts good energy. Love people Always smiling Respectful Charming Amazing Good personality

Blou_Oog0014

45 - Vanderbijlpark, Gauteng

Ek is easy going persoon. Ek bederf graag met full body massages. Ek kook vir jou en maak selfs jou kar reg. Eerlik en opreg en soek iemand wat my dieselfde kan lief het soos ek hom sal lief het....

MyOŽJouHart

53 - Vanderbijlpark, Gauteng

Ek is spontaan, lag maklik, het ń klein hartjie, altyd reg vir pret. My Hemel Vader is prioriteit in my lewe. Hou van die buite lewe met ń tikkie skop. Wat jy sien, is ek, sonder voorgee.

Bikermeisie

44 - Vanderbijlpark, Gauteng

Saggeaard - liefdevol, mal oor musiek dans Koppig - haat reels Natuur - braai perdry kamp Bikes - ontvlugting Hel - harde pad al geloop

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12