Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Brits

Sisto

29 - Brits, Noord-Wes

Exciting and sociable person who enjoys life to the fullest, l value important things and important people in my life

Paulhams6288

39 - Brits, Noord-Wes

Firstly thanks for welcoming me,im a guy whom I think I still want to meet people to take things in life that's matter to go forward.

Sylvester1973

49 - Brits, Noord-Wes

Ek hou van n rustige Sondagmiddag saam met my geliefdes. Waardeer enige mooi musiek. Veral as iemand die moment met my kan deel. Die natuur is pragtig. Veldblomme is die mooiste. En ek is n oggend...

Britsboi

27 - Brits, Noord-Wes

Fun-open minded and leading outgoing love to interact and never to busy to help out ...and and and and

CAMELIA1_511

67 - Brits, Noord-Wes

Ag n mens kan boeke vol skryf, ons is almal hier vir n rede, om daai een spesiale man te ontmoet...iemand met integriteit, eerlik. Liefdevol, onafhanklik en gesond. Iemand wat eerlik en opreg is....

Patrys007

48 - Brits, Noord-Wes

Hou van plaaslewe en die bos. My 4been kinders is my lewe. Hou van kosmaak en lees. Kuier saam met vriende. Soek iemand om nuwe avonture mee te deel en ook net rustig by te wees as ek nie werk nie.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021