Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Rustenburg

charlie_32charlie_32
1
charlie_32

59 - Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika

Ek is n baie spontaan mens en soek iemand om mee te gaan fliek ens en dinge saam te kan doen

MrJ875MrJ875
1
MrJ875

54 - Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika

Ek is n introvert. Maar Kan gesels met my oë. Is n ernstige persoon wat ook n goeie humorsin het. Ek heg baie waarde aan om altyd die waarheid te praat. Ek Hou van om te cuddle. As jy in my hart...

TannemanTanneman
3
Tanneman

34 - Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika

OMDAT EK OPREG IS EN EK IS SPECIAL EK IS DAAI EEN PERSOON WAT JY OP KAN STAAT MAAK EENIGE TYD EENIGE DAG

Zaan_313Zaan_313
2
Zaan_313

37 - Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika

Ek is n enkelmamma met 2 kinders. Hou van familietyd. Niks besonders nie. Was al deur baie in my lewe.

GenugtigGenugtig
2
Genugtig

59 - Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika

Ek benodig n mede reisiger, geselser, lagger, wyner….. maar benodig vrouliker…. Die lewe is net te kort om alles alleen te moet doen.

Donkerkop53Donkerkop53
3
Donkerkop53

53 - Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika

Ek geniet die lewe!Het n 2de kans op dit gekry. Kom lewe en lag saam met my!Opsoek na my donkerkop wat my voete onder my sal uitslaan!

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

After a journey filled with ups and downs, I am thrilled to say that I have found the person who makes my heart soar. Finding a partner on your site has been a serendipitous adventure, and I want to express my deepest appreciation for providing the platform that led me to this extraordinary connection... Your platform has been instrumental in bringing two hearts together, and for that, I am truly grateful...I wish everyone still on this journey the very best in finding their special someone. May love continue to flourish on your platform, connecting hearts just as it did for me.
Michael, 29 Januarie 2024
Ek het my droom man ontmoet.... hy is absoluut amazing. Ek is so verlief op hom....
Rina, 30 April 2024
Ek was 2 dae op julle site toe ek die vrou van my drome ontmoet het.
Jaun, 30 April 2024