Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Klerksdorp

Sproeitjies1057

62 - Klerksdorp, Noord-Wes

As ek myself moet beskryf is ek..."what u see is what u get" Ek is plat op die aarde maar nie n plaatjie nie😂 My gesig wys genoeg skade🤔😂 ...dis verlede .. ek wil lewe en...

Mielie007

45 - Klerksdorp, Noord-Wes

Ek is n goeie man en pa wat nog glo en soek na ware liefde, ek wil soos almal gelukkig wees met my beste maatjie aan my sy.

VrolikePlaasmeisie

31 - Klerksdorp, Noord-Wes

Ek is 'n spontane vrou met 'n positiewe uitkyk oor die lewe. What you see is what you get. Ek hou van tyd spandeer saam vriende en ook net rustig wees met 'n glasie rooiwyn. Ek is mal oor foto's...

Bianca2

33 - Klerksdorp, Noord-Wes

Sprankelende persoonlikheid Opreg, christelike meisie. Goeie waardes, old school. Sosiaal..eerlik rustig...maar ook baie fun Hardwerkend. Saggeaard en idiaal vir n man met dieselfde waardes

Nics92

27 - Klerksdorp, Noord-Wes

Ek is n besige mens. Altyd vol grappies en smile altyd. Fun to be around en n bok vir sports...

Willie6503

55 - Klerksdorp, Noord-Wes

Ek kan werklik nie dink aan n rede hoekom mense my moet beter leer ken nie ,dit elkeen se besluit ,ek is n eerlike en opregte mens en effens teruggetrokke tot ons mekaar beter leer ken

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12

Dankie die site is vir eensaame mense die beste plek om n sielsmaat te vind

Johan, 2019-07-24