Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Lichtenburg

Nouofnooit

52 - Lichtenburg, Noord-Wes

Klein...maar n groot hart vir die regte man daar iewers Moenie kanse vat ek is slimmer as wat jy dink

SaintAndre

38 - Lichtenburg, Noord-Wes

Eks n spontane mens wat hou van nuwe uitdagings. Het n sin vir humor en is dood reguit. Altyd n bok vir sports.

Pasmaats

39 - Lichtenburg, Noord-Wes

Eks n ekstrovert wat aan onbekendes lyk soos n introvert. Ekt n fyn sin vir humor. Eks mal oor braai en kuier saam met vriende of selfs n fliek met baie popcorn. Musiek speel n rol in ons huis...

Kiemie

48 - Lichtenburg, Noord-Wes

Ek is iemand wat heerlik kan lag, braai, en met vriende kan kuier. Ek hou van die buitelewe en kamp. Die heerlik om om 'n kampvuur rustig te raak en die natuur te geniet, maar die see het ook sy...

SaintNaas

54 - Lichtenburg, Noord-Wes

Ek is wie ek is,het genoeg onderving in die lewe om dit te staaf. Geen pretensies nie,wag jy sien is wie jy kry. Te veel liefde om te gee..

Freddie123

48 - Lichtenburg, Noord-Wes

Ek het n bja sagte hart en bja liefde om uit te gee vir die regte persoon wat my aanvaar soos ek is ek is bja lief om kos te maak en om te help in die huis met als wasgoed was en huis skoonmaak ek...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021