Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Potchefstroom

Roxy100

58 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek is 'n energieke persoon en vol energies. Ek is mal oor die buitelug en Wildlife. Ek het 'n perd wat my lewe inkleur en dit beteken ek is fiks en besond en waaghalsig Ek is kunstig en geniet...

Maverick1978

43 - Potchefstroom, Noord-Wes

Hou van travel en lewe met n pasie... Soek n lewensmaat wat my leemte kan vul.. Iemand wat hou van explore en open minded is... Hou van die bosveld en die strand!! Speel golf as ek n kansie kry..

Gladiator

42 - Potchefstroom, Noord-Wes

Soek iemand om die lewe saam met my te geniet ten volle. Moeg om als alleen te doen. Wens ek het iemand

Werner000

49 - Potchefstroom, Noord-Wes

I like to have fun in the bedroom. I'm very romantic and very honest and don't cheat I have lots of love to give

Alidavntr

54 - Potchefstroom, Noord-Wes

Liedevol, talentvol, respekvol, goeie kok, hou van buitelwe, dans, hardwerkend, eerlik en opreg, sag en omgee mens, tuinmaak, tuisteskepper, hou van musiek, boerenooi

Loryn

41 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek is 'n eerlike en opregte mens wat hou van verhoudings gebou op respek en vertroue. Ek is lewenslustig, maar hou van net rustig wees meestal. 'n Vriendskap is wat ek na verlang op hierdie stadium...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23