Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Kathu

Gattoo

37 - Kathu, Noord-Kaap

Hou van die goeie dinge in die lewe...reis, Lees, braai, sport...glo dat jy moet kan ewe hard werk as kuier.

JacquesCSV

32 - Kathu, Noord-Kaap

Want ek is n baie goeie vriend en pasmaat met n goeie hart en dra altyd ander se belange bo my eie.

Rissiepit1

49 - Kathu, Noord-Kaap

Ek kan vir ure na die see kyk en alleen uiteet en my self geniet. Tussen mense en grappe blom ek en as ek werk dan werk ek hard. Maar ek is eensaam in my hart en vertrou nie mense maklik nie.

TheMuffinMan

30 - Kathu, Noord-Kaap

Hou graag van kuier saam virende en famielie en ek sal altyd iemand anders se belange bo myne stel, ek is n man van God en ek glo in om tyd saam my famielie te spandeer

Dean33_559

26 - Kathu, Noord-Kaap

I'm an outgoing happy go lucky guy! I work hard and im just looking to meet someone fun and interesting

Kalahariblom1

56 - Kathu, Noord-Kaap

Ek is opgeruimd, lewenslustig en lief vir die lewe. Eks impulsief en lief vir dans, buitelewe en my familie. As n Christen is eerlikheid en behulpsaamheid my kenmerk. Ek hou van avontuur en is...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Dankie die site is vir eensaame mense die beste plek om n sielsmaat te vind

Johan, 2019-07-24

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12