Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Upington

Aldi_96

25 - Upington, Noord-Kaap

Ek is n baie sosiale en groot buitelewe mens, maar hou ook van stil en rustige dae by die huis. Ek is n gebore plaas kind. Ek is mal oor die natuur, diere, visvang, jag, perdry ens.. Ek is n kind...

Willem16yzy

28 - Upington, Noord-Kaap

Plat opi aarde boerseun wat n siels genoot soek om te lewe mee te geniet te lag vir simpel goed,is skaam maak maklik oop kan ook te veel praat

Liefie2022

63 - Upington, Noord-Kaap

Liefdevol, bedagsaam - dis nou ek. Soek goeie geselskap, betroubare vriend. Om deur dik en dun bymekaar te staan. Hou van.....goeie koffie.... ligte wyn.... lekker eet. Wie hou dan nou nie daarvan...

Boereklong

20 - Upington, Noord-Kaap

Ek is eintlik maar n rustige mens. Hou van die plaas lewe in die Kalahari. As jy my soek sal jy my op n rooiduin vind. Ek is nie volmaak nie, maar ek gee wat ek kan. Ek drink nie rerig nie, nou en...

LintveldtNoordkaap

74 - Upington, Noord-Kaap

Ek hou van reis en agterpaaie ontdek. Goeie mense wat opreg en eerlik is. Ek doen houtwerk vir n stokperdjie, kuns en musiek.

Demi1982

39 - Upington, Noord-Kaap

Ek is fun loving persoon. Hou nie van bombastiese mans nie. My tyd verdryf is om klere te maak. My persoonlikheid is baie rustig.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021