46 - Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Ek is lewenslustig,hou van lag en is mal daaroor om ander te laat lag,geniet my lewe voluit,is baie positief

Ek is n borrelende uitgesproke persoon
Ek is lewenslustig,hou van lag en is mal daaroor om ander te laat lag,geniet my lewe voluit,is baie positief
64 - Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Ek is spontaan en hou van die buite lewe, ek is opsoek na iemand wat my siel kan verstaan en in my omgewing kan aanpas.

Boer soek n vrou
Ek is spontaan en hou van die buite lewe, ek is opsoek na iemand wat my siel kan verstaan en in my omgewing kan aanpas.
44 - Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Die lewe is kort ..moet nie gebonde wees aan die verlede.... Ek is introvert...nodig baie om oop te maak ..maar as ek oop maak doen ek dit volle energie

Wees die verfkwas van jou eie lewe
Die lewe is kort ..moet nie gebonde wees aan die verlede.... Ek is introvert...nodig baie om oop te maak ..maar as ek oop maak doen ek dit volle energie
69 - Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Ek Hou van lekker gesels, Hou nie van man's wat te veel drink nie.Ek lees graag en Hou van stap. Stel belang in bietjie tuinmaak. Om te ontspan en n lekker koppie tee te geniet.

Kook gewone etes en Hou van uiteetEk is baie eensaam
Ek Hou van lekker gesels, Hou nie van man's wat te veel drink nie.Ek lees graag en Hou van stap. Stel belang in bietjie tuinmaak. Om te ontspan en n lekker koppie tee te geniet.
36 - Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Ek het n sin vir humor altyd n eier te le groen vinges en is mal oor mense maar wil tyd saam my hart ook he

Kaalvoet kind met harts mens waardes
Ek het n sin vir humor altyd n eier te le groen vinges en is mal oor mense maar wil tyd saam my hart ook he
51 - Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Intelligente aktiewe vrou soek haar ander helfte. Lief vir buite wees en vir die natuur. Ek is saggeaard, maar geleer om self handhawende te wees. Kan oor enige onderwerp gesels, maar geniet die...

Tyd sal leer... Gee my net 'n kans.