Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Bethlehem

BHMKOSMOS

55 - Bethlehem, Vrystaat

Ek n introvert My Geloof en Sy genade dra my elke dag Op soek na n eerlike man wat sy vrou nog met respek behandel. Lief vir die natuur en buite lewe Hou van braai en kuier maar nie dronk...

goodboybhm

49 - Bethlehem, Vrystaat

Im just a down to earth ordinary guy. Looking for friends and see what follows. Chat to me and we can take it from there..........

granny1

54 - Bethlehem, Vrystaat

Sal enige tyd Kaap toe trek....DIT IS EERLIK HOE EK NOU LYK PRESIES, NIE SOOS MEESTE WAT 11JR TERUG SE FOTOS PLAAS NIE...KYK NA MY PUBLIC PHOTHOS DAN VERSTAAN JY HOEKOM IS EK GRANNY!!!!...

Johnny80

42 - Bethlehem, Vrystaat

Dit is altyd n moeilike een die maar ek sal sê ek is n doodgewone man wat op die plaas grootgeword het. Ek is nie my Ma se grootste sosiale kind nie,ek verkies dit om saam my mense te wees en saam...

Lagliefie375

53 - Bethlehem, Vrystaat

Easy going, maklik om oor die weg mee te kom, vriendelik, humoristies, soms n bietjie witty... Hou nie van ego sentriese mans, wereld draai om hulle nie. Hou van lees, stap, fliek, tv, natuur,...

Wi_us

24 - Bethlehem, Vrystaat

Ag sommer maar net vir die lekker kom ons kyk wat gebeur dalk kom daar iets goed hier uit mens weet nooit

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021