Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Kroonstad

Meandi11

66 - Kroonstad, Vrystaat

Ek is eerlik, opreg respekvol en n eenman vrou. Ek hou van dans wegbreek naweke of vakansies in die bosveld. Nie n see mens nie maar sal nie nee se as jy see toe wil gaan nie. Hou my besig met...

Johan051

55 - Kroonstad, Vrystaat

Nie bedoel om alleen oud te word nie.Spontane aktiewe persoon, kyk goed na myself en jonk van gees. Wil pret he saam n maat, maar geniet ook n vuurtjie met musiek en n wyn.

Maraiqi

57 - Kroonstad, Vrystaat

Ek is n mens wat omgee en liefdevol is teen oor ander en wil graag nuwe mense leer Ken is nou 2 jaar al n wedewee

hansie_877

71 - Kroonstad, Vrystaat

wil altyd almal help. hou van in natuur rondry. altyd besig om iets in en om huis reg te maak.

Rosie60

62 - Kroonstad, Vrystaat

Ek is opreg, ongekompliseerd, getrou, intelligent en het 'n skerp humorsin. Die bos, die see en die berge praat met my hart. Ek soek altyd die 'silver lining' en die mooi langs my lewenspad.

Ernest1986

36 - Kroonstad, Vrystaat

Ek is die "shine" wat jy moet saam vat en nie vergeet nie. Ek is stil tot ek mens ken dan gaan mens hoop ek was stil.Ek is baie vriendelik en liefdevol is opsoek na iemand om dit mee te deel

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021