Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Parys

Stienie

61 - Parys, Vrystaat

Hell ek haat eensaamheid . Praat baie en moet besig wees. Lief vir die buitelewe om te gaan stap saam n maat. See lewe. Visvang. Ek n ekstrovert en soek asb nie n introvert. Ek skaam vir niks. En...

OuTjor

61 - Parys, Vrystaat

I am a person who give every thing no matter what and want the same from you. Enjoy life,like to laugh,and making dinner together with a glass of wine,wat is nou lekkerder as dit.Dink ek kyk goed...

Blue_Thorn

22 - Parys, Vrystaat

I enjoy meeting new people who I find hard to keep because I'm blunt, enjoy shopping, obsessed with 🤔😅food..... I'm respectful to those who reciprocate the act and am no walk over...

monna76

46 - Parys, Vrystaat

Ek is ek eerlik reguit vatikaki en leef elke dag voluit. Hou van dans, braai, natuur. Familie is belangrik in mens se lewe.

Boebas

28 - Parys, Vrystaat

Eks eerlik en opreg met nie te veel draadwerk nie. Ek hou van avontuur al is dit net winkel toe. Ek is 'n kind van God en Hy kom eerste. Eks baie lojaal en nie 'n vreeslike drinker nie gniet net my...

ced221

54 - Parys, Vrystaat

Moeg vir gekompleseerde lewe. Mens verlang soms net naa meer as net die aledagse lewens patroon . Opsoek na op winding, plesier en als wat daar mee saam gaan as om dag in en uit te veg en misreble...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021