Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Sasolburg

Poppyo41

61 - Sasolburg, Vrystaat

Eks n mens wat baie liefde gee. As jy my reg behandel sal ek vir jou op my hande dra

JACQUES78

43 - Sasolburg, Vrystaat

i love my live and enjoy every thing about it. my love in life is music and my hobby is to dj

Lee_vaal

39 - Sasolburg, Vrystaat

Straight talker,outgoing,socc erfan,love bowling enjoys traveling, not into married men,im optimistic fun to be with. I love movies. I go swimming to relax or take a walk

TrueAngel_968

48 - Sasolburg, Vrystaat

Is net eenvoudige, plat op aarde mens... Glo nog in romanse en streef daarna om die goeie in mense te sien... Klein dingetjies in lewe beteken nog baie vir my, skoonheid van natuur, iemand se dag...

Bosveldleeu

67 - Sasolburg, Vrystaat

Ek is 'n baie opregte persoon wat opsoek is na 'n sielsgenoot om die alleenheid te help verlig. Ek hou van 'n eenvoudige rustige lewe en lief vir die natuur, My stokperdjie is om leerwerk te doen.

luke057

52 - Sasolburg, Vrystaat

Doodgewone boer wat n maatjie soek.Moet hou van plaaslewe,buitelug,r ugby en braai.As sy hou van die see,prawns en visvang sal dit n bonus wees maar nie n vereiste.Ek is eerlik en reguit en praat...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021