Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Welkom

Liefde1111

69 - Welkom, Vrystaat

Is baie sosiaal hou van visvang en dans en kos maak, en net gesellig verkeer. Hou ook om by die see vakansie te hou

Soekvriedskap

53 - Welkom, Vrystaat

Om ek een saam is en alleen voel en ek soek na iemand wat my sal nie alleen sal laat voel nie

Grysbok

73 - Welkom, Vrystaat

Ek is ongekompliseerd. Wil graag vriende maak. Hou baie van mense maar ook gemaklik met my eie geselskap. Hou daarvan om na teater te gaan en verder lekker kos te maak.

BakgatBo

25 - Welkom, Vrystaat

Avontuurlustig en hou daarvan om nuwe dinge te ervaar, Hou baie van diere en sien myself op n plaas eendag aftree met al my vriende elke vrydag aand by my braai. Spontaan en maar ook n plain jane....

Oulikkeblouoog

49 - Welkom, Vrystaat

Daar is net een van my. Soms te impulsief doen eers dan dink ek....eks n rustige mens wat niks hou van mense wat dink die wereld draai om hul snobisme en leuens is groot NO GO!!!

Gnostics

48 - Welkom, Vrystaat

An open book, turning the page everyday, and all done in My Handwriting... Nobody is ever going to write my story... Everyone that want to peek at what's inside, you're more than Welcome, just...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021