Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Robertson

Carol007

46 - Robertson, Wes-Kaap

I am friendly and looking for friendship maybe it becomes more ... so be it, i enjoy the outdoors and reading

Mero_86

33 - Robertson, Wes-Kaap

My vriende sal sê eks ordentlik,betroubaar ,eerlik,opreg ,skaam,hardwerkend introvert,en het goeie morele waardes. Hou van plaaslewe en natuur en alles wat mooi is. Geniet die see en buitelewe en...

Ertjiebydiehuis

72 - Robertson, Wes-Kaap

Is op die oomblik alleen en dis nie lekker nie daarom soek ek 'n gepaste maat met basies selfde belangstellings.Eerl ik opreg met my bedoelings life vir braai gebruik n glasie wyn maar uitsluitlik...

monels

19 - Robertson, Wes-Kaap

Van eks n mens se mens lief vir nuwe vriende maak hou van andrr gelukkig sien is als daarop uit om ander se geluk 1ste te stel

Ladybug

35 - Robertson, Wes-Kaap

Ek is baie openlik as iets my pla sal ek vir jou se wat dit is. Is fun en outgoing of te wel so sê my vriende. Ek hou van movies kyk en jy moet self uitvind wat my gunsteling is😊. Ek hou...

matthe

56 - Robertson, Wes-Kaap

Ek is standvastig, eerlik, opreg, lief vir die natuur en die see, mal oor braai, vuur maak, musiek en gesellig wees. Dit is ook waar jy my op my gelukkigste sal sien, voor n vuurtjie, omring deur...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12

Dankie die site is vir eensaame mense die beste plek om n sielsmaat te vind

Johan, 2019-07-24