Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Otjiwarongo

Letu82

40 - Otjiwarongo

I'm kind honest and lovely lady I'm here to look for my life partner someone who willing to love me for who I am and love him in return I'm not here mouse and cat game I'm here for serious only...

Kalahari

65 - Otjiwarongo

Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom, geen fieterjasies nie. Ek is n buitelug mens daarom hou ek van die natuur met elke dag se wonderlike verrassings. Hou van reis, kampeer,...

Globi

44 - Otjiwarongo

Ek is 'n bietjie hectic maar baie liefdevol. Ek hou van katte en stap en met my dogter speel. Die lewe was tot nou toe nie goed met my en ek sal graag die res van my lewe in vrede en met liefde lewe.

Liefjou

50 - Otjiwarongo

Ek is eerlik en n opregte persoon. Ek het n baie sterk persoonlikheid. Het al baie swaar gekry in my lewe, MAAR ek het altyd opgestaan en n sukses van alles gemaak. Daar is niks wat my in die lewe...

1970Oggies

51 - Otjiwarongo

I am a very friendly, easy going person with sense of humor. I love traveling,nature and beautiful moment. I have a passion for cooking. I am romantic,and caring. I am a very honest and open ,so do...

Dreamchaser82

40 - Otjiwarongo

Get to know about me. When u guys break up u used to say all man are the same. Let me proof u wrong.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021