Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Swakopmund

DoumpelsDoumpels
3
Doumpels

51 - Swakopmund, Namibië

Ek help elke mense en sal my laat3 kos en kleter en kos bir die eroos .kry qltyd mense jam wat gehek dodat onsdat oms ander mynekan help met n dak [geskrap]

Eensaamheid100Eensaamheid100
1
Eensaamheid100

54 - Swakopmund, Namibië

Wil graag my beste gee vir die spesiale persoon, was baie lank enkellopende voel dis tyd om weer die lewe te geniet en dans in die reën.

BubblespopBubblespop
1
Bubblespop

46 - Swakopmund, Namibië

Seer het ek al gevoel, maar weet met die regte attitude sal alles weer een word. Kom geniet die lewe saam. Daar is soveel meer.

aronskelkaronskelk
1
aronskelk

69 - Swakopmund, Namibië

Ek is n intelligente weduwee met nog baie energie en het baie liefde om te gee. Die lewe is te kort om so eensaam te wees. Is vriendelik, netjies en lief vir kosmaak. Bitter eensaam en baie lief...

KannasKannas
1
Kannas

58 - Swakopmund, Namibië

Ok Kom ons begin, dit is altyd baie maklik om hier n klomp BS kwyt te raak net Om iemand te impress, so Vir my gaan dit om daai persoonlike face to face ontmoeting. Dan kan jy iemand opsom. Wat...

vriendlief123vriendlief123
1
vriendlief123

50 - Swakopmund, Namibië

Nuwe vriende maak..saam dinge kan doen..vertroue en respek..sal als doen..sal al my liefde gee..sal koffie in die bed gee soggens..

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

After a journey filled with ups and downs, I am thrilled to say that I have found the person who makes my heart soar. Finding a partner on your site has been a serendipitous adventure, and I want to express my deepest appreciation for providing the platform that led me to this extraordinary connection... Your platform has been instrumental in bringing two hearts together, and for that, I am truly grateful...I wish everyone still on this journey the very best in finding their special someone. May love continue to flourish on your platform, connecting hearts just as it did for me.
Michael, 29 Januarie 2024
Ek was 2 dae op julle site toe ek die vrou van my drome ontmoet het.
Jaun, 30 April 2024
Ek het my droom man ontmoet.... hy is absoluut amazing. Ek is so verlief op hom....
Rina, 30 April 2024