Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Windhoek

Sonblom123

58 - Windhoek

As stil en rustig Ek soek nie verhoudings nie Geen sexs talk of sexs fotos nie asb Ek lief vir lees en naaldwerk My uitkyk is net eerlik

Dnp67

55 - Windhoek

Ek is n rustig mens hou van die buite lewe. Is eerlik en reg uit. Hou nie eindlik van party's rustig by die huis.

Sielsoeker777

22 - Windhoek

Ek is n aantreklike jong man wat musiek in my hart het en liefde kan gee vir die wat my raak sien. Ek het n slegte geskiedenis en ek sal dit wil deel met die persoon wat my raak sien.

Strawberrycheeks

38 - Windhoek

I'm fun to be around with. I like pizza, traveling, extreme sports, and I dislike lying, any form of abuse, I love dancing, and I wanna own my own business one day. Go-carting, paintball shooting,...

Lovertyphoon

55 - Windhoek

Eks n baie romantiese persoon wil net di mooi in di lewe he,ek hou van di natuur reis,kuns kultuur en kuier. Hardwerkend ek soek nie n lui persoon nie hou van mooi aantrek en skoon wees.

MGistheone

51 - Windhoek

Oop eelik en hou van uitdagings. Respekteer almal wat my met respek behandel. Hou nie van vuiltaal of konflik nie. Glo i kommunikasie is die sleutel in elke vwrhouding.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021