Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Vredendal

Mel399

44 - Vredendal, Wes-Kaap

Vir my persoonlikheid vir wie ek is plat op die aarde mens met groot kinder en ek kan vir myself sorg

Diamant_135

46 - Vredendal, Wes-Kaap

Gebore Namakwalander.Ek is eerlik en reguit.By my kry jy wat jy my gee.Ek geniet die lewe en ek leef voluit.Ek hou van die "verrassingseffek".W ie nie waag nie kan nie wen nie.

Jan624

47 - Vredendal, Wes-Kaap

Mense moet my leer ken as n goeie mens en moet my waardeur nes ek is en jy moet omgee

Janneman

47 - Vredendal, Wes-Kaap

Ek hou daar van om eerlik te wees. En jy moet ook eerlik teen oor my wees dan is dit

Weskus1

57 - Vredendal, Wes-Kaap

Saggeaard, vriendelik, spontaan, humorsin. Hou van dans, see, huislike, plaaslewe. Haat leuns en fake mense met n passie, so moenie eers probeer jou luck try nie

Ami22

23 - Vredendal, Wes-Kaap

Ek is n baie interesante persoon,en hou daarvan om te reis.Ek is bietjie van n introvert,maar is mal oor nuwe dinge ervaar.Ek lees graag en is mal oor romantiese verhale.Ek is baie lief vir kinders...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23