Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Suidelike Voorstede

Rosie4RoseRosie4Rose
1
Rosie4Rose

37 - Suidelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Ek is n baie maklike mens,geniet die lewe en try maar altyd om happy te wees! Love diere sal hele dag om hulle kan wees van n bees tot n spinekop

JMDKJMDK
2
JMDK

29 - Suidelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Ek is n baie liefdevolle persoon. Kan gou my hart op iemand verloor wat opreg is. Ek is onafhanklik en het vaste goeie werk . My hart behoort aan God en Sal graag iemand leerken war Godvreseend is.

Bubblebee46Bubblebee46
1
Bubblebee46

46 - Suidelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Goed manierd, respekvol en Hou van nuwe mense ontmoet. Ek Hou van myself is en Wil he n man moet my aanvaar ve myself.

Liefde_591Liefde_591
1
Liefde_591

48 - Suidelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Ek baie rustig en liefdevol. Ek soek n vriend wat my kan verstaan. Omgee hart.Ek gee om al het jy n storie om te vertel.

Geduldig357Geduldig357
4
Geduldig357

59 - Suidelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Ek is n stil opregte mens wat hou van eerlikheid en weet waar my plek in die lewe is. Het nie geraamtes in die kas nie, kom nou net uit n liefdes teleurstelling uit waar ek misbruik is vir eie gewin

Jess094Jess094
1
Jess094

38 - Suidelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Ek soek iemand Om my te aanvaar vir wie ek is en my sal lief he. Ek het n baie goeie hart.Ek is baie vol sports en Hou van grappies maak.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

After a journey filled with ups and downs, I am thrilled to say that I have found the person who makes my heart soar. Finding a partner on your site has been a serendipitous adventure, and I want to express my deepest appreciation for providing the platform that led me to this extraordinary connection... Your platform has been instrumental in bringing two hearts together, and for that, I am truly grateful...I wish everyone still on this journey the very best in finding their special someone. May love continue to flourish on your platform, connecting hearts just as it did for me.
Michael, 29 Januarie 2024
Ek het my droom man ontmoet.... hy is absoluut amazing. Ek is so verlief op hom....
Rina, 30 April 2024
Ek was 2 dae op julle site toe ek die vrou van my drome ontmoet het.
Jaun, 30 April 2024