Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van George

Handelien

54 - George, Wes-Kaap

Ek is n mense mens, Hou van lag en gesels,is eerlik en opreg, Hou van gee. Ek is n positiewe men's, gelowig, Hou van die buitelewe, Mal oor motorfietse. Hou van kuier, gesin men's, het n Baie goeie...

Mariusler007

45 - George, Wes-Kaap

Down to earth and love to help people and love to meet new people. Just the ordinary guy outside there

Bouhertina

57 - George, Wes-Kaap

Sien myself as n rustige stil gemaklike persoon wat lekker kan lag en lewe wil geniet met die vlg ..baie lief vi diere ..en het n aanneem perd ....braai langs die see ...4x4 ..ent stap langs die...

bosman_954

42 - George, Wes-Kaap

Ek is 'n spontane man, so bietjie weird sin van humor en ek Sal jou nie judge as jy snaakse spices op jou pizza gooi nie.

Swadeecap

70 - George, Wes-Kaap

I am very active in previous years ran 11 Com comrades 3 Silver also many marathons As they say you cannot run on memories I keep active daily going to the Gym Also enjoy walks in the forest and...

Sonic_88

33 - George, Wes-Kaap

Ek is nie baie goed in om oor myself te skryf nie.. Ek glo in eerlikheid en opregtheid. Ek is fun loving maar het n ernstige kant..bietjie wacky partykeer.. Ek is baie lief vir kinders. Ek hou van...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23