Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Knysna

Vuyeka

28 - Knysna, Wes-Kaap

I am a kind ,nice ,cute girl,very understand and i love people and like to get to know other people aswell am a easy going person

natureLover111

62 - Knysna, Wes-Kaap

love our natural environment , like the sea , beaches , hills , mountains , all of OUR Wonderful nature . good music , quite times , walks on beaches sleeping in on rainy mornings coffee in bed .

Channie

44 - Knysna, Wes-Kaap

Great friendships and happy moments... Fun and adventures... Like movies indoors... Dont like dishonesty... Friendly and open minded... Dont just a book by its cover

Dolphin1309

64 - Knysna, Wes-Kaap

Hou van see en swem en ry branders. Ry fiets. Lief vir diere en natuur Ek is lief vir musiek en kuns My familie beteken baie vir my

Stars7777

43 - Knysna, Wes-Kaap

Fun loving go getter loves ocean and mountains lives life to the full enjoy everything Sailing watersports Skining enything to do with ocean !!

Isco689

29 - Knysna, Wes-Kaap

Baie lewendige persoon en is goed met ander.hou van die natuur mal oor sports hou van karre en glimlag as j my loer

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12