Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Mosselbaai

Jazz601

42 - Mosselbaai, Wes-Kaap

Baie verstaan baar en eerlik en opreg en my lief wees vir wie ek is plus dat ons opreg is met mekaar en waardeer

FreeSpirit7

70 - Mosselbaai, Wes-Kaap

Passionate about animals, fun loving, love the outdoors, like to keep fit, a honest and loyal friend. Enjoy spending time at home with close friends, enjoy cooking. Would go to great lengths to...

Lekerwitsuin83

37 - Mosselbaai, Wes-Kaap

Ek is maar n grap gat. En ek is virtoubaar. Masr ek like dit die meeste om hasr temaak kombat. Meer n lover as n fighter.

BBlom

46 - Mosselbaai, Wes-Kaap

Bubbly, always friendly, love people, love life, want to live to the fullest. Never lie to me, don't presume I will do anything for happiness. I love seeing people happy, and I love nature. Cooking...

tomm0022

58 - Mosselbaai, Wes-Kaap

I`m 5`11" 190 lbs with a athletic build , mentally stable, physically fit, a bunch of laughs, warm, caring, honest, a good listener, God Fearing, and a positive person. I am real easy person to...

Glimlag121

63 - Mosselbaai, Wes-Kaap

Want ek is iemand wat alles in die lewe geniet, van visvang tot kamp.ek is vriendelik, ek sal by jou staan, tot ek uitvind jy het vir my gelieg. Dan is dit alles verby. Ek hou van boek lees,staap,...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01