Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Oudtshoorn

Glimlagie

37 - Oudtshoorn, Wes-Kaap

Ek is n baie gemaklike mens. Hou van nuwe dinge probeer. Ek weet wie ek is, wat ek uit die lewe wil he en my waarde. Ek is n natuur mens, kan n stap by die see netso geniet soos n wandel in die woud.

Quin87

33 - Oudtshoorn, Wes-Kaap

I'm interesting, I think anyway Loving life,eventhough something's missing. I'm very honest, outgoing and love the Outdoors.

Loverboy1967

53 - Oudtshoorn, Wes-Kaap

I'm a super loving and caring man. Give me a chance to meet you, and spoil you. Hope you are fun loving too.....

jc1984

36 - Oudtshoorn, Wes-Kaap

Fun honest guy living on a farm loving nature and animals, living everyday as if it was the last day....

Karooveldblom

68 - Oudtshoorn, Wes-Kaap

Ek is aanpasbaar. Ek is mal oor die natuurlewe. Ek hekel graag. Ek hou baie van lees en n rustige omgewing. My uitkyk in die lewe is ek wil die laaste tydjie geniet wat oor is van my lewe. Wil dit...

BlueEyes980

51 - Oudtshoorn, Wes-Kaap

Sagte plat op die aarde mens, gee om vir ander. Hou nie van onbeskofte mense nie, hou van uit gaan en die natuur. Hou van iets opwindend doen en flieks kyk. Ek leef voluit.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01