Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Port Elizabeth

LieffielyfLieffielyf
1
Lieffielyf

47 - Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Ek is n maklike mens om oor die weg te kom. Borrelende persoonlikhei. Ek vsn ontspan saam met vriende en kuier om n vuurtjie

RichyrichRichyrich
1
Richyrich

58 - Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika

My lewe bestaan uit humor, saligheid en rustigheid. Hou van langs die see stap. Hou van braai en kosse maak.

Sous21Sous21
2
Sous21

21 - Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Hou van buite lewe glo in ou tydse liefde en waardes en glo in die Here ek is baie outgoing en hou van nuwe dinge leer

Zoè1622Zoè1622
2
Zoè1622

24 - Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika

As ek dit self moet sê is ek n baie intelligent mens en soek graag iemand op dieselfde vlak van intelligensie as ek.

coni4peconi4pe
3
coni4pe

55 - Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Ek bly in Jesus se wil so vêr ek kan elke dag... Leef elke dag om die beste daarvan te maak.. Positiewe uitkyk op die lewe. Ek het baie uit my foute van die verlede geleer en wil graag my sielsmaat...

dromer_836dromer_836
1
dromer_836

30 - Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Ek is n mamma van 3 kinders , geniet die buite lewe en kuns . Ek lees graag en skryf ook soms. Ek Glo vas die lewe is wat mens daarvan maak .

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

After a journey filled with ups and downs, I am thrilled to say that I have found the person who makes my heart soar. Finding a partner on your site has been a serendipitous adventure, and I want to express my deepest appreciation for providing the platform that led me to this extraordinary connection... Your platform has been instrumental in bringing two hearts together, and for that, I am truly grateful...I wish everyone still on this journey the very best in finding their special someone. May love continue to flourish on your platform, connecting hearts just as it did for me.
Michael, 29 Januarie 2024
Ek het my droom man ontmoet.... hy is absoluut amazing. Ek is so verlief op hom....
Rina, 30 April 2024
Ek was 2 dae op julle site toe ek die vrou van my drome ontmoet het.
Jaun, 30 April 2024