Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

BillyMarx

36 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Ek is: Betroubaar, lojaal, snaaks, doodgewoon en sonder aansit. Ek kan bietjie eksentriek voorkom maar dit maak my net meer spesiaal.

Herculis

56 - Meyerton, Gauteng

Ek is 'n baie rustige, naturalist, free spirit ou wat hou om te bederf en die lewe te geniet met lag in die oë.

Wildebess

54 - Vereeniging, Gauteng

Eks n mens wat altyd vriendelik is en jou van nuwe uitdagins in die lewe hou van eerlikheid en opregtheid as jets met iemand deel hou dit vir jou self soek nie false vriende nie

Rookq

24 - Lichtenburg, Noord-Wes

.ek is n rustige mens ek hou van kamp ek hou van buitelewe my family is my als ek sal nooit my ma weg gooi nie

Oudmaarnoggiekoud

68 - Randburg, Gauteng

Hou van tuinmaak, om na teater te gaan (drama en opera) en om lang ente met my honde te gaan stap.. n No Nonsense mens.

4ever

45 - Centurion, Gauteng

Ek is n eerlike en opregte mens wat alles sal die vir die een waarmee ek my lewe deel. Ek is opsoek na die een wat met my die pad sal stap

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.